Gister se blog inskrywing verwys.
Sommige Woolies kliёnte het vir Woolies laat weet van die email en julle kan Woolies se antwoord hieronder lees.
Die persoon wat die email aan my gestuur het, het die mail begin met:
"Kak storie as jy nou al een gehoor het. Lees Woolies se antwoord aan my onder en nog verder af die Britse en Amerikaanse weergawe wat al 50 jaar in omloop is. Iemand moet net daai koekies bak - moerse klomp chocolate as jy my vra...."
(Dankie skoonsus, jou nog nooit geken as iemand wat doekies omdraai nie.)
My vriend Karl daaruit Johannesburg het my 'n artikel gemail oor die storie, lees die artikel heel onder, die storie kom uit die Star van 29 Junie 2009, en soos met Woolies se antwoord, verwys dit na vorige emails in ander lande met dieselfde tema.
Woolies Antwoord:
Dear ######,
Thank you for bringing this to our attention.
The e-mail to which you refer has been circulating as a hoax e-mail on the internet since 1996, and prior to this has been known as a "story" in various forms of print for at least 50 years.
During this time it has been targeted at a wide variety of leading retailers and restaurants , each time the e-mail re-surfaces the name of the business changes , and recently it has begun to appear naming Woolworths. The e-mail contains no factual information and can be safely ignored as a product of urban legend.
Some additional information may be found here :
http://www.snopes.com/business/consumer/cookie.asp
Kind Regards
Natalie Heradien
Woolworths Online - Team Manager
Tel: 021 407 6307 / 0860 100 987
Fax: 0860 100 986
Cell: 083 411 5304
Email: Shop@woolworths.co.za
Ek moet sê, maak nie saak hoe oud en holrug die storie al gery is nie, dit lyk my dit laat nog steeds die mense praat, watter ander grap ken julle wat na 50 jaar nog soveel kommentaar kan ontlok?
Star Artikel:
Lekker eet
Potjie
No comments:
Post a Comment