Maak die oester oop en los van die skulpie. Maak 'n "shot" glasie half vol met vodka, vul met tamatie sap, maal swart peper bo-oor, en dan 'n paar skutte Tabasco en Worcestersous.
Suig die oester uit die skulpie, kou om die smaak regtig te geniet, vat 'n sluk van die bloody mary.
Versigtig nou met hoeveel jy eet, dis die natuur se Viagra die, of so gaan die storie in elk geval.
Lekker eet
Potjie
Eenvoudig en tog so dekadent. Perfek vir die laaste paar somersdae.
ReplyDelete