Tuesday, June 1, 2010

'n Sarie vir die Manne

Ek kan nog onthou hoe opgewonde ek was toe ek die eerste keer Sarie Kos op die winkel rakke gesien het, uiteindelik, 'n kook tydskrif in die soetste taal, maar Vrydag was nog beter, toe het ek die splinter nuwe Sarie Kos vir Mans gekoop.

'n Kook tydskrif in Afrikaans vir mans, wat kan 'n man nou meer vra, (dit was 'n retoriese vraag, so moet asb nie andwoord nie)

Die manne mag maar skryf en kook, maar moet aseblief nie my woord daarvoor vat nie, gaan koop hom self, vandag nog.

Lekker lees
Potjie

4 comments:

  1. Ek is 'n vrou en ek wil amper se dat ek die Sarie Kos vir Mans meer geniet het as die oorspronklike weergawe vir vroue!

    ReplyDelete
  2. Dis net interessant dat daar nog steeds 'n persepsie is dat mans nie kook of kosmaak nie.En hier verwys ek nie net na die naweek braai nie.

    Daar is tans soveel wonderlike kook- en kostydskrifte op die rak dat 'n man nie weet waar om te vat of te los nie.

    ReplyDelete
  3. I always by the Sarie Kos publications and this one I really loved - meat and potatoes and no fancy lettuce!

    ReplyDelete
  4. Rose&Thorn - Ja this is really one for the manne and girls without pretence - lekker

    ReplyDelete