Friday, August 27, 2010

Wat gebeur as jy te veel groente eet?

Jy begin gesigte sien.

Lekker naweek

Potjie

1 comment:

  1. Cute man!! Ek dink nie ek sal hulle kan optjop nie... dit kyk dan vir my!
    Lekker naweek!!

    ReplyDelete