Ek het 'n nuwe speelding gekry, maar nog nie met dit gespeel nie, 'n gietyster broodpan, ek kan nie wag om 'n broodjie te bak in hom nie, en julle sal natuurlik die eerstes wees wat weet daarvan, tot dan.
Lekker eet
Potjie
Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans.
No comments:
Post a Comment