Sit die saagsels onder in die pannetjie, sit die drip skinkbord bo-oor, dan die roostertjie met die vleis of vis, maak toe die deksel, sit op 'n hitte bron, en daar gaan jy, gemiddeld so 10 minute vir elke 100g vleis, bietjie korter as jy dit nie te gaar wil hĂȘ nie.
Lekker rook (kos)
Potjie
Oom Potjie, is hierdie 'n homemade jobbie of gekoop? Ek kyk al lank om een aan te skaf, maar die eindproduk en die prys praat nie lekker saam nie.
ReplyDeleteWaar koop mens so n rook pannetjie, potjie?
ReplyDeleteDie pannetjies is die goedkoopste by Checkers, as jy dit goedkoop kan noem, hulle kos so R400,00, die ander plekke is nader aan R500.00.
ReplyDelete