WAT EET ONS

Stories oor kos en wyn en soms'n resep, in Afrikaans.

Monday, February 11, 2013

›
Besoek asb my nuwe web tuiste by http://www.capecook.co.za , en my blog direk by http://www.capecook.co.za/food.html .
Sunday, August 21, 2011

Dis my wereld

›
Toe ek vandag van Malmesbury terug ry huis toe besef ek weer hoe die liefde vir jou eie wereld altyd daar sal wees, miskien wil jy nooit wee...
1 comment:
Thursday, August 18, 2011

Salm viskoekies met mosterd en tarragon sous

›
'n Man kan nie elke dag ure voor die stoof deurbring nie, en soms kom die hoof bestandeel van jou gereg dalk uit 'n blik uit, maar d...
1 comment:
Wednesday, August 17, 2011

Springbok Blad met Anchovy en Olywe

›
Ons het groot geword met die idée dat die belangrikste spesery in wildsvleis naeltjies is, om die wildgeit glo weg te vat, 'n mens sou d...
4 comments:
Sunday, August 7, 2011

Boere Paella

›
Nou wat vir 'n ding is 'n boere paella mag jy dalk vra, nou om 'n boere paella te verduidelik moet ek eers 'n paella of Spa...
Sunday, June 12, 2011

'n Broodjie vir ontbyt, brunch of middag ete

›
Ek het met brood groot geword, meestal winkel brood, sagte wit winkel brood, sondae aande was hulle vuurwarm afgelewer, en die hele dorp het...
Thursday, June 9, 2011

Die plesiere van winter

›
Pies en Potjies Sop en Bredies Lemoene en pampoene Lekker eet Potjie
›
Home
View web version

Dis Ek

My photo
Potjie
Kaapstad, Wes Kaap, South Africa
Ek lewe om lekker te kook en te eet, maar ek kook nie vir 'n lewe nie, dis als vir plesier
View my complete profile
Powered by Blogger.